• Events
  • Nadine Dagboek Kuiertoer
 

Nadine Dagboek Kuiertoer

05 November 2020

Time19:00

VenuePotter's Place (18 Oosterland Street)

 
Kom geniet n gesellige kuier saam met Nadine,met die bekendstelling van haar musiek dagboek! Drag: Blou en Wit. Kaartjies R120 per persoon. Sluit peuselhappies in. Dagboek beskikbaar teen R350 elk. Besprekings noodsaaklik: 072 428 2611 (Beperkte sitplekke)
Instagram